| Tuisblad | Troues: gay en straight | Aikona Moses! | Watter soort kerk? | GayPastoorinmyKop | Wat Die Kapel Glo | Gay Ondersteuning |
Gay Ondersteuning
Gay Gesprek
 

Ons as gays het nie altyd iemand in ons familie of vriendekring met wie ons kan praat nie. Daarom wil ek en my span vir jou 'n oor en 'n skouer bied.

Wonder jy oor God se liefde vir jou as gay persoon?

Is jy bang vir jou familie en vriende se reaksie indien hulle sou uitvind dat jy gay is?

Wil jy uit die kas klim maar weet nie hoe nie?

Wonder jy oor wat die Bybel oor jou as gay persoon leer?

Is jy 'n gay Christen wat deur jou gay wees anders oor die kerk en geloof begin dink het en nou alleen voel as gevolg van jou kerk se oortuigings?

Ons verstaan hierdie en nog baie ander vrae wat in ons as gays se koppe spook.

Skryf vandag nog vir my 'n e-pos na philipl@vodamail.co.za en ek sal my bes doen om vir jou die vriend in nood te wees wat jy nou nodig het.

0824681545