| Tuisblad | Troues: gay en straight | Aikona Moses! | Watter soort kerk? | GayPastoorinmyKop | Wat Die Kapel Glo |
GayPastoorinmyKop
Die Outobiografie
 

 Daar's 'n Gay Pastoor in my Kop - Philip Liebenberg se outobiografie.

op Amazon te koop

Philip Liebenberg se outobiografie, Daar's 'n Gay Pastoor in my Kop, is in 2008 deur Penguin Books uitgegee. Philip het besluit om sy boek nou gratis as aflaaibare en drukbare pdf beskikbaar te stel in die hoop dat die boek iets sal beteken vir alle LGBT persone en hulle vriende en familie wat nog dink dat God 'n probleem het met gays. 

0828732484